News

Wen ’n Alpha Male en Captive8 kleregeskenkbewys ter waarde van R1 500. March 23, 2016 09:16

Captive8 House of Fashion Dee Top Coral

Stylvolle klere vir jou voller figuur.

Sukkel jy om stylvolle klere vir jou voller figuur te kry? Alpha Male & Captive8 maak dit vir jou moontlik om stylvol in plus-grootte uitrustings te lyk.

Dié klerereeks maak voorsiening vir vroue wat nommer 16 tot 26 dra. Bederf jouself met ’n pragtige stel klere.

Wen ’n Alpha Male en Captive8 kleregeskenkbewys ter waarde van R1 500.

Vul jou besonderhede onder in vir 'n kans om hierdie prys te wen.

KOMPETISIEREËLS:
1. Kompetisie sluit 11 April 2016.
2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
4. Die beoordelaars se besluit is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
5. Die prys kan nie verruil word nie
6. Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
7. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.